LUKAS 12:24

LUKAS 12:24 AFR83

Kyk na die kraaie: hulle saai nie en oes nie; hulle het geen spens of skuur nie, maar God sorg vir hulle. Julle is tog baie meer werd as voëls.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 12:24