LUKAS 21:25-27

LUKAS 21:25-27 AFR83

“Daar sal tekens wees aan son, maan en sterre. Op aarde sal daar radeloosheid onder die volke wees uit angs vir die gebulder van die see en sy vloedgolwe. Die mense sal beswyk van vrees en spanning oor die dinge wat oor die hele wêreld aan die kom is, want die kragte van die hemelruim sal ontwrig word. En dan sal hulle die Seun van die mens met groot krag en majesteit op 'n wolk sien kom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 21:25-27