LUKAS 6:35

LUKAS 6:35 AFR83

Nee, sonder om iets terug te verwag, moet julle julle vyande liefhê en goed doen en uitleen. Dan sal daar vir julle 'n groot beloning wees: julle sal kinders van die Allerhoogste wees, omdat Hy self goed is vir die ondankbares en slegtes.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 6:35