MATTEUS 24:9-11

MATTEUS 24:9-11 AFR83

“Die mense sal julle oorlewer om mishandel te word, en hulle sal julle doodmaak. Julle sal deur al die nasies gehaat word omdat julle my Naam bely. In daardie tyd sal baie mense van die geloof afvallig word, en hulle sal mekaar verraai en mekaar haat. “Daar sal baie vals profete kom, en hulle sal baie mense mislei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 24:9-11