MIGA 2:1

MIGA 2:1 AFR83

Ellende wag vir julle wat rampe teen ander beplan, wat op die bed lê en dink aan kwaad om te doen, wat dit vroeg in die môre gaan uitvoer omdat hulle die mag in die hande het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MIGA 2:1