MARKUS 6:5-6

MARKUS 6:5-6 AFR83

Hy kon daar geen enkele wonderwerk doen nie, behalwe dat Hy sy hande op 'n paar siekes gelê en hulle gesond gemaak het. Hy was verbaas oor die ongeloof van die mense. Daarna het Hy by die dorpies in die omtrek rondgegaan en die mense daar geleer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 6:5-6