SPREUKE 31:25-26

SPREUKE 31:25-26 AFR83

Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms nie. As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 31:25-26