PSALMS 103:10-11

PSALMS 103:10-11 AFR83

Hy handel met ons nie volgens ons sondes nie, vergeld ons nie vir ons ongeregtighede nie, want so groot as die afstand tussen hemel en aarde is, so groot is sy liefde vir dié wat Hom dien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 103:10-11