PSALMS 130:6-7

PSALMS 130:6-7 AFR83

Ek wag op die Here meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre. Wag op die Here, Israel, want by die Here is daar troue liefde, by Hom is die verlossing seker.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 130:6-7