PSALMS 137:3-4

PSALMS 137:3-4 AFR83

toe dié wat vir ons gevange weggevoer het, ons gevra het om 'n lied te sing, toe dié wat vir ons leed aangedoen het, van ons vrolikheid wou hê: “Sing vir ons 'n lied oor Sion!” Hoe kan ons die lied van die Here sing in 'n vreemde land?