PSALMS 30:10-11

PSALMS 30:10-11 AFR83

“Watter voordeel is daar in my ondergang as ek die graf moet ingaan? Kan stof U loof? Kan dit u trou verkondig? Luister, Here, en wees my genadig! Help my, Here!”