PSALMS 56:3-4

PSALMS 56:3-4 AFR83

Vroeg en laat jaag my teëstanders my, en ek het baie vyande, o Allerhoogste. Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U.

Versbeeld vir PSALMS 56:3-4

PSALMS 56:3-4 - Vroeg en laat jaag my teëstanders my,
en ek het baie vyande, o Allerhoogste.

Die dag as ek bang word,
vertrou ek net op U.