HOOGLIED 3:1

HOOGLIED 3:1 AFR83

Op my bed in die nag het ek gesoek na hom wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie.