SAGARIA 8:13

SAGARIA 8:13 AFR83

Julle name, Juda en Israel, is onder die nasies gebruik in vervloekings, maar Ek het julle gered, en nou sal julle name gebruik word in seënwense. Moenie bang wees nie, skep moed!

Gratis leesplanne en oordenkings oor SAGARIA 8:13