Nobakasika mpawo abusena ubutegwa Kaanza, bakamubambula awo abaabo abakabisya, umwi kululyo, umwi kulumwesi.
Lees Luka 23
Deel
Vergelyk alle weergawes: Luka 23:33
3 Dae
Hierdie 3-dagleesplan neem jou op ’n reis deur die werklikheid van Jesus se kruisiging en opstanding — nie as ’n verre, simboliese verhaal nie, maar as gebeure wat binne gewone dae plaasgevind het. Van die Vrydag van die kruis, waar alles stil en alledaags gelyk het, tot die Sondagoggend waar hoop stadig deurbreek, ontdek ons hoe God in die gewone werk. Hierdie leesplan help jou om jou eie dae anders te sien — nie as betekenisloos nie, maar as ruimtes waar God steeds besig is om te werk.
7 Dae
Stephan Joubert gesels oor Paasfees en herinner jou dat dit by die kruis is waar God wys hoe lief Hy vir ons is. In die Lydenstyd en Paastyd beleef ons opnuut hoe duur Jesus se aardse sending Hom gekos het. Ons herinner onsself dat Hy selfs die dood moes trotseer sodat ons vir altyd in sy lig mag leef. Jesus het inderdaad sy grootste wonderteken vir laaste gelos.
8 Days
It’s hard to imagine what Jesus was thinking and feeling in the days leading to cross, but one thing we do know—his trust and assurance in the goodness and faithful love of God. Take a journey this Holy Week through the gospels, walk with Jesus, ask God a simple question, and encounter the vast love of God.
10 Days
Let’s slow down this Holy Week and learn from Christ’s final days on earth. Each day we will receive lessons or gifts that He took the time to give. Do you need a fresh reminder of what mattered most to Christ—that you love His people and follow Him? What could He want to teach you this Holy Week?
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!