1 KRONIEKE 16:36
1 KRONIEKE 16:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot ewigheid! En die hele volk het gesê: Amen! en: Prys die HERE!
1 KRONIEKE 16:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan die Here die God van Israel kom die lof toe van ewigheid tot ewigheid! Toe het die hele volk gesê: “Amen! Prys die Here!”
1 KRONIEKE 16:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE, die God van Israel, moet geprys word, van ewigheid af en vir ewig. Die hele volk moet sê: “•Amen!” en “Loof die HERE!”
1 KRONIEKE 16:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geloofd sy die HERE, die God van Israel, vir ewig en altyd. En die hele volk het gesê: Amen, en hulle het die HERE geloof.
1 KRONIEKE 16:36 Die Boodskap (DB)
Die Here, die God van Israel, moet geloof word, nou en vir altyd. Die hele volk het uitgeroep: “Amen” en hulle het die Here geloof.