1 Kronieke 16:36

1 Kronieke 16:36 ABA

Almal moet die Here, die God van Israel, prys, hulle moet Hom altyd en altyd prys. En die hele volk moet sê: ‘Amen’ en hulle moet die Here prys.”