1 Kronieke 16:36

1 Kronieke 16:36 DB

Die Here, die God van Israel, moet geloof word, nou en vir altyd. Die hele volk het uitgeroep: “Amen” en hulle het die Here geloof.