1 KRONIEKE 23:10
1 KRONIEKE 23:10 Bybel vir almal (ABA)
Simi het later nog vier seuns gehad, hulle was Jagat, Sina, Jeüs en Beria.
1 KRONIEKE 23:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die seuns van Símeï was: Jahat, Sina en Jehus en Bería; dit was die vier seuns van Símeï.
1 KRONIEKE 23:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die seuns van Simi was Jagat, Sisa, Jeüs en Beria. Dit was die vier seuns van Simi.
1 KRONIEKE 23:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Simi se seuns was Jagat, Sisa, Jeüs, en Beria. Dit was die seuns van Simi – 4.
1 KRONIEKE 23:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die seuns van Símeï was: Jahat, Sina en Jeus en Bería. Hierdie vier was die seuns van Símeï.