1 KONINGS 4:34
1 KONINGS 4:34 Bybel vir almal (ABA)
Mense van al die volke het kom luister na die wysheid van Salomo. Die konings van die aarde wat gehoor het van Salomo se wysheid, het die mense gestuur om na hom te gaan luister.
1 KONINGS 4:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Mense het van oral af gekom om na die wysheid van Salomo te luister. Al die konings van die wêreld wat van sy wysheid gehoor het, het gesante gestuur.
1 KONINGS 4:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En van al die volke het hulle gekom om na die wysheid van Salomo te luister, van al die konings van die aarde wat van sy wysheid gehoor het.
1 KONINGS 4:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van oral af het daar mense gekom om na Salomo se wysheid te luister, afgesante van al die konings wat gehoor het dat hy so 'n wyse man is.
1 KONINGS 4:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mense uit al die volke het gekom om die wysheid van Salomo te hoor; hulle het gekom van al die konings van die aarde wat van sy wysheid gehoor het.