2 KRONIEKE 14:2
2 KRONIEKE 14:2 Bybel vir almal (ABA)
Asa het dinge gedoen waarvan sy God die Here hou en wat reg is.
2 KRONIEKE 14:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van die HERE sy God
2 KRONIEKE 14:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Asa het gedoen wat goed en reg is in die oë van die Here sy God.
2 KRONIEKE 14:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Asa het gedoen wat goed en reg is in die oë van die HERE sy God.
2 KRONIEKE 14:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van die HERE sy God.