2 KRONIEKE 27:6
2 KRONIEKE 27:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jotam het magtig geword, want hy het sy pad reg gehou voor die Here sy God.
2 KRONIEKE 27:6 Bybel vir almal (ABA)
Jotam se leër het sterk geword omdat hy reg gelewe het voor sy God die Here.
2 KRONIEKE 27:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jotam het magtig geword, want hy het sy weë gerig voor die aangesig van die HERE sy God.
2 KRONIEKE 27:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jotam het sy mag stewig gevestig, want hy het sy pad koersvas geloop voor die HERE sy God.
2 KRONIEKE 27:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So het Jotam magtig geword, omdat hy sy weë voorberei het voor die aangesig van die HERE sy God.