2 KORINTIËRS 10:18
2 KORINTIËRS 10:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want dit is nie die een wat homself aanbeveel, wat die toets deurstaan het nie, maar die een wat deur die Here aanbeveel word.
2 KORINTIËRS 10:18 Bybel vir almal (ABA)
Want die Here aanvaar nie mense wat self sê dat ons hulle moet glo nie. Die Here sê vir ons wie ons moet glo, en Hy aanvaar net daardie mense.
2 KORINTIËRS 10:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want nie hy wat homself aanbeveel, dié is beproef nie, maar hy wat deur die Here aanbeveel word.
2 KORINTIËRS 10:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die man wat die proef deurstaan het, is nie die een wat homself prys nie, maar die een wat deur die Here geprys word.
2 KORINTIËRS 10:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want nie hy wat homself prys, is beproef nie, maar wie die Here prys.