2 KORINTIËRS 10:3
2 KORINTIËRS 10:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want al tree ons in menslike swakheid op, voer ons die stryd nie in menslike swakheid nie.
2 KORINTIËRS 10:3 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ons lewe op die aarde, maar wanneer ons veg teen die duiwel, dan doen ons dit nie soos wêreldse mense nie.
2 KORINTIËRS 10:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie
2 KORINTIËRS 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Natuurlik leef ons in 'n menslike liggaam, maar ons voer nie die stryd met menslike wapens nie.
2 KORINTIËRS 10:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want al wandel ons in die vlees, voer ons geen stryd na die vlees nie.