2 KORINTIËRS 10:4
2 KORINTIËRS 10:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
(Want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp;)
2 KORINTIËRS 10:4 Bybel vir almal (ABA)
Nee, ons veg met wapens, maar dit is nie wapens van die wêreld nie. Hierdie wapens het baie krag omdat dit God se wapens is, ons kan die vyand se sterk mure afbreek met daardie wapens. Ons breek die vyand se slim woorde af.
2 KORINTIËRS 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp
2 KORINTIËRS 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies
2 KORINTIËRS 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die wapens van ons stryd is immers nie menslik nie, maar, danksy God, kragtig om sterk vestings af te breek, redenasies te vernietig
2 KORINTIËRS 10:4 Die Boodskap (DB)
Maar ons wapens is nie mensgemaakte wapens nie. Gelukkig nie! Ons staan in die Here se diens; daarom kry ons al ons wapens by Hom. Daarmee vernietig ons alles wat in die pad van die goeie nuus staan, selfs die heel sterkste vestings van die vyand. Met hierdie wapens vernietig ons elke vals argument.