2 SAMUEL 22:2
2 SAMUEL 22:2 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesing: “Here, U is my Rots, my veilige plek in die berge, U maak my vry.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het gesê: Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is my rots, my skuilplek en my redder
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gesê: “Die HERE is my rotsvesting, my bergskuiling, my bevryder.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê: Die HERE is my rots en my vesting en my redder
Deel
Lees 2 SAMUEL 22