2 SAMUEL 22:31
2 SAMUEL 22:31 Bybel vir almal (ABA)
“Wat God doen, is alles reg, wat die Here sê, is altyd waar. Hy is soos 'n skild vir almal wat na Hom toe vlug.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat God betref, sy weg is volmaak; die woord van die HERE is getoets; Hy is 'n skild vir almal wat op Hom vertrou.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
God se pad is volmaak. Die HERE se woorde is betroubaar. Hy beskerm dié wat by Hom skuil.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouter; Hy is 'n skild vir almal wat by Hom skuil.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat God doen, is volmaak; wat die Here sê, is suiwer. Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy.
Deel
Lees 2 SAMUEL 22