2 SAMUEL 22:33
2 SAMUEL 22:33 Bybel vir almal (ABA)
Hy is die God wat sterk is, ek is veilig by Hom, Hy maak my lewe veilig.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God is my sterkte en krag, en Hy maak my weg volmaak.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
God maak my sterk; Hy maak my pad veilig.
Deel
Lees 2 SAMUEL 222 SAMUEL 22:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die God wat my sterk toevlug is, en Hy het vir my 'n weg volkomelik uitgesoek.
Deel
Lees 2 SAMUEL 22