2 TESSALONISENSE 2:11
2 TESSALONISENSE 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is ook waarom God hulle aan die mag van die dwaling oorgee, sodat hulle die leuen sal glo.
2 TESSALONISENSE 2:11 Bybel vir almal (ABA)
God het hierdie mense verkeerd laat dink en daarom glo hulle die slegte leier se leuens.
2 TESSALONISENSE 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo
2 TESSALONISENSE 2:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En daarom laat God die krag van dwaling oor hulle kom, sodat hulle die leuen sal glo
2 TESSALONISENSE 2:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daarom sal God hulle 'n sterk dwaling stuur, dat hulle 'n leuen sou glo.