HANDELINGE 15:11
HANDELINGE 15:11 Bybel vir almal (ABA)
Nee, ons glo dat God ook vir ons red soos Hy die heidene red, omdat die Here Jesus genadig is vir ons.”
HANDELINGE 15:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ons glo dat ons deur die genade van die Here Jesus Christus gered word op dieselfde manier as hulle ook.
HANDELINGE 15:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nee! Ons, en ook hierdie gelowiges, glo dat ons net deur die genade van die Here Jesus gered word.”
HANDELINGE 15:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar ons glo dat ons op dieselfde manier as hierdie mense deur die genade van die Here Jesus verlos word.”
HANDELINGE 15:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ons glo dat ons deur die genade van die Here Jesus Christus gered sal word, net soos hulle.