Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 17:8 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

HANDELINGE 17:8 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die mense en die stadsbestuur was ontsteld toe hulle dit hoor

HANDELINGE 17:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En hulle het die skare in opskudding gebring en ook die stadsowerhede wat dit gehoor het.

HANDELINGE 17:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die skare en die stadsowerhede was ontsteld toe hulle dit hoor.

HANDELINGE 17:8 DB (Die Boodskap)

Toe die skare en die leiers van die stad dié aanklagte hoor, was hulle baie kwaad. Hulle het verskriklik met Jason en die ander gelowiges geraas.

HANDELINGE 17:8 ABA (Bybel vir almal)

Die leiers en baie mense in die stad wat hierdie dinge gehoor het, het bekommerd geword.

HANDELINGE 17:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hierdeur het hulle die skare en die stadsowerhede wat dit gehoor het, ontstel.

HANDELINGE 17:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hulle het die mense en die owerstes van die stad verskrik toe hulle hierdie dinge hoor.