KOLOSSENSE 4:14
KOLOSSENSE 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Lukas, die dokter wat ek baie liefhet, en Demas stuur vir julle groete.
KOLOSSENSE 4:14 Bybel vir almal (ABA)
Lukas, die dokter, stuur ook groete. Ons is lief vir hom. Demas stuur ook groete.
KOLOSSENSE 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die geneesheer Lukas, die geliefde, en Demas groet julle.
KOLOSSENSE 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Lukas, die geliefde geneesheer, en Demas, groet julle.