KOLOSSENSE 4:2
KOLOSSENSE 4:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie ophou bid nie, julle moet wakker wees en julle moet altyd vir God dankie sê.
KOLOSSENSE 4:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Volhard in gebed. Wees waaksaam en dankbaar as julle bid.
KOLOSSENSE 4:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hou aan in gebed en waak daarin met danksegging