KOLOSSENSE 4:6
KOLOSSENSE 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.
KOLOSSENSE 4:6 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer julle met mense praat, dan moet julle altyd vriendelik wees. Dit moet vir die mense lekker wees om na julle te luister. Ja, julle moet altyd die regte dinge vir elke mens sê.
KOLOSSENSE 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.
KOLOSSENSE 4:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle woorde moet altyd van goeie smaak getuig, met •sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe om 'n ieder en 'n elk te antwoord.
KOLOSSENSE 4:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat julle woord altyd vriendelik wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.