DEUTERONOMIUM 34:7
DEUTERONOMIUM 34:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moses was honderd en twintig jaar toe hy gesterf het; sy oë was toe nog goed en sy krag het nog nie ingegee nie.
DEUTERONOMIUM 34:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moses was honderd-en-twintig jaar oud toe hy gesterf het. Sy oë het nie verswak en sy kragte nie afgeneem nie.
DEUTERONOMIUM 34:7 Die Boodskap (DB)
Moses het die hoë ouderdom van 120 bereik. Hy was nog sterk en gesond. Sy oë het nog nie eens ingegee nie. En hy het nog niks makeer nie.
DEUTERONOMIUM 34:7 Bybel vir almal (ABA)
Moses was 120 jaar oud toe hy gesterf het. Sy oë was nog goed en hy was nog sterk.
DEUTERONOMIUM 34:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Moses was honderd-en-twintig jaar oud toe hy gesterf het; sy oog was nie verswak nie, en sy krag het nie vergaan nie.