DEUTERONOMIUM 5:12
DEUTERONOMIUM 5:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hou die Sabbatdag heilig soos die HERE jou God jou beveel het
DEUTERONOMIUM 5:12 Bybel vir almal (ABA)
“ ‘Jy moet onthou dat die Sabbatdag 'n gewyde dag is, jou God die Here het dit vir jou gesê.
DEUTERONOMIUM 5:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Onderhou die sabbatdag, dat jy dit heilig soos die HERE jou God jou beveel het.
DEUTERONOMIUM 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
“ ‘Jy moet die sabbatdag so deurbring dat jy dit heilig hou, soos die Here jou God jou beveel het.
DEUTERONOMIUM 5:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Onderhou die sabbatdag om dit te heilig, soos die HERE jou God jou beveel het.