PREDIKER 3:17
PREDIKER 3:17 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gedink God sal die persoon oordeel wat reg lewe en Hy sal ook die persoon oordeel wat verkeerd doen. Hy sal altwee oordeel, want Hy het besluit dat daar vir elke ding 'n regte tyd is om te gebeur en 'n regte tyd om dit te doen.
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het in my hart gesê: Gód sal die regverdige en die goddelose oordeel, want dáár is 'n tyd vir elke saak en vir elke werk.
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het in my hart gesê: God sal die regverdige en die goddelose oordeel oor elke optrede daar, want daar is 'n tyd vir elke saak.
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het by myself gedink: God spreek reg oor regverdige en onregverdige; daar is 'n tyd vir elke saak, ook vir wat in die regspraak gebeur.
Deel
Lees PREDIKER 3PREDIKER 3:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het in my hart gesê: God sal die regverdige en die goddelose oordeel, want daar is 'n tyd vir elke doel en vir elke werk.
Deel
Lees PREDIKER 3