PREDIKER 5:10
PREDIKER 5:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer iemand se voorspoed toeneem, word dié wat dit verbruik meer. Wat is die wins vir die besitter daarvan behalwe dat sy oë dit aanskou?
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jou goed baie word, dan word die mense wat kom eet, ook baie, en die persoon wat die baie goed het, kan net kyk hoe hulle eet, hy kan niks anders doen nie.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As die goed baie word, word die eters baie; watter voordeel het die besitter dan daarvan, behalwe dat sy oë dit aanskou?
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die goeie dinge van die lewe baie word, word die eters ook baie; al wat die eienaar daaraan het, is om dit te aanskou.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat silwer liefhet, sal nie versadig word van silwer nie; ook nie hy wat oorvloed liefhet met aanwas nie: dit is ook nietigheid.
Deel
Lees PREDIKER 5