PREDIKER 5:19
PREDIKER 5:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want hy dink nie baie aan sy lewensdae nie: God laat hom besig bly met wat sy hart verbly.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:19 Bybel vir almal (ABA)
So 'n persoon sal nie baie terugdink aan wat in sy lewe gebeur het nie, want hy is besig met die baie goeie dinge wat God vir hom gee.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy dink nie baie aan sy lewensdae nie, omdat God hom laat besig wees met die vreugde van sy hart.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
So 'n mens dink skaars na oor wat in sy lewe gebeur, so vol is hy van die blydskap wat God gee.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En elke mens aan wie God rykdom gegee het en aan hom mag gegee het om daarvan te eet en sy deel te neem en hom te verheug in sy arbeid; dit is die gawe van God.
Deel
Lees PREDIKER 5