PREDIKER 5:2
PREDIKER 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Baie doenigheid bring drome, baie praat lei tot onverstandige woorde.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, 'n droom kom deur baie sorge en 'n dwase gepraat deur baie woorde.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:2 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy besig is met baie dinge, dan droom jy baie dinge. Wanneer jy baie praat, dan praat jy soos 'n dwaas.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want soos die droom kom deur baie drukte, so die gepraat van die dwaas deur baie woorde.
Deel
Lees PREDIKER 5PREDIKER 5:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees nie oorhaastig met jou mond nie, en laat jou hart nie haastig wees om iets voor God uit te spreek nie, want God is in die hemel en jy op die aarde; daarom moet jou woorde min wees.
Deel
Lees PREDIKER 5