EFESIËRS 3:1
EFESIËRS 3:1 Bybel vir almal (ABA)
Ek, Paulus, is nou in die tronk omdat ek aan Christus behoort. Ek is in die tronk omdat ek vir julle van Hom vertel het, julle wat heidene is.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
OM hierdie rede is ek, Paulus, die gevangene van Christus Jesus vir julle wat heidene is
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom bid ek vir julle wat nie Jode is nie, ek, Paulus, 'n gevangene deur my diens aan Christus Jesus.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Om hierdie rede is ek, Paulus, die gevangene van •Christus Jesus, ter wille van julle, die heidene.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom is ek, Paulus, die gevangene van Jesus Christus vir julle heidene
Deel
Lees EFESIËRS 3