EFESIËRS 3:10
EFESIËRS 3:10 Bybel vir almal (ABA)
Daarom kan die kerk nou vir almal en alles wat oor die wêreld wil regeer, vertel van die wonderlike wysheid van God.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat nou deur die gemeente aan die owerhede en magte in die hemele die menigvuldige wysheid van God bekend gemaak kan word
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar nou het God die ryke verskeidenheid van sy wysheid deur die kerk bekend laat word aan elke mag en gesag in die hemelruim
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gevolglik kan die ryklik geskakeerde wysheid van God nou deur die •kerk aan die owerhede en die magte in die hemel bekend gemaak word
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Met die bedoeling dat nou aan die owerhede en magte in hemelse plekke deur die kerk die veelvuldige wysheid van God geken kan word
Deel
Lees EFESIËRS 3