EFESIËRS 3:12
EFESIËRS 3:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
In ons verbondenheid met Hom en deur ons geloof in Hom kan ons met vrymoedigheid en vertroue na God gaan.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:12 Die Boodskap (DB)
Omdat ons Jesus s’n is en op Hom vertrou, hoef ons nou nie meer bang te wees om na God toe te gaan nie. Ons kan dit vol vertroue doen sonder om te wonder of ons mag.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Deur Christus en ons geloof in Hom, kan ons met vertroue vrymoedig na God toe gaan.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:12 Bybel vir almal (ABA)
Ons behoort aan Christus en ons glo in Hom. Daarom is ons nie bang om vir God iets te vra nie. Ons glo dat God sal doen wat Hy gesê het.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
in wie ons die vrymoedigheid en die toegang het met vertroue deur die geloof in Hom.
Deel
Lees EFESIËRS 3