EFESIËRS 3:16
EFESIËRS 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:16 Die Boodskap (DB)
Ek bid dat God, wat so wonderlik en sterk is, deur sy Gees vir julle die krag sal gee wat julle nodig het om geestelik julle man te kan staan.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:16 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid en vra vir God, ons Koning, dat Hy die Heilige Gees moet gebruik en dat Hy julle moet help sodat die geloof in julle harte sterker word.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek bid dat Hy vir julle na die rykdom van sy heerlikheid dít sal skenk: om deur sy Gees met krag na die innerlike mens versterk te word
Deel
Lees EFESIËRS 3