EFESIËRS 3:17
EFESIËRS 3:17 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat julle sal glo in Christus, dat Hy in julle harte sal woon en dat julle lewens heeltemal vol liefde sal wees.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat •Christus deur die geloof in julle harte mag woon, terwyl julle in die liefde gewortel en gegrond is
Deel
Lees EFESIËRS 3EFESIËRS 3:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon; dat julle, gewortel en gegrond in liefde
Deel
Lees EFESIËRS 3