EKSODUS 23:1
EKSODUS 23:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
JY mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om 'n kwaadwillige getuie te wees nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:1 Die Boodskap (DB)
“Jy moenie praatjies oor ander mense verder oorvertel as jy weet dit is nie waar nie. Jy moenie met oortreders saamsweer om saam met hulle in die hof te lieg nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:1 Bybel vir almal (ABA)
“Jy mag nie skinder van ander mense nie. Jy mag nie leuens vertel om iemand te help wat skuldig is nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie skinderstories versprei nie. Jy mag nie met 'n misdadiger saamwerk en in sy guns vals getuienis lewer nie.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Jy mag nie valse gerugte versprei nie. Moenie saamspan met 'n skuldige deur 'n kwaadwillige getuie te wees nie.
Deel
Lees EKSODUS 23