EKSODUS 3:14
EKSODUS 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê God vir Moses: “Ek is wat Ek is. Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek is’ het my na julle toe gestuur.”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God sê toe vir Moses: “Ek Is Wie Ek Is.” Hy sê toe ook: “So moet jy die Israeliete antwoord, ‘Ek Is het my na julle gestuur.’ ”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En God het vir Moses gesê: EK IS WAT EK IS; en hy het gesê: So moet jy aan die kinders van Israel sê: EK IS, het my na jou toe gestuur.
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
God het hom geantwoord: “Ek is soos wat Ek is. Sê maar net vir hulle: ‘Ek Is’ het my na julle toe gestuur.”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:14 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê God vir Moses: “My Naam is: ‘Ek is wat Ek is.’ Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek Is’ het my na julle toe gestuur.”
Deel
Lees EKSODUS 3