EKSODUS 3:4
EKSODUS 3:4 Bybel vir almal (ABA)
Toe die Here sien Moses kom nader om te kyk, het Hy uit die doringbos vir Moses geroep: “Moses! Moses!” En Moses het gesê: “Hier is ek!”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe die HERE sien dat hy nuuskierig nader kom, roep God na hom uit die doringbos en sê: Moses, Moses! En hy antwoord: Hier is ek.
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die Here sien dat hy nader kom om te kyk, roep God na hom uit die doringbos: “Moses! Moses!” En hy antwoord: “Hier is ek.”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die HERE sien dat hy afgedraai het om dit van nader te bekyk, het God na hom geroep uit die doringbos: “Moses! Moses!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Deel
Lees EKSODUS 3EKSODUS 3:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe die HERE sien dat hy omgedraai het om te kyk, roep God na hom uit die doringbos en sê: Moses, Moses! En hy sê: Hier is ek.
Deel
Lees EKSODUS 3