EKSODUS 7:1
EKSODUS 7:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die HERE het aan Moses gesê: Kyk, Ek stel jou as 'n god vir Farao, en jou broer Aäron sal jou profeet wees.
Deel
Lees EKSODUS 7EKSODUS 7:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Moses: Kyk, Ek het jou 'n god vir Farao gemaak, en jou broer Aäron sal jou profeet wees.
Deel
Lees EKSODUS 7EKSODUS 7:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses gesê: “Jou broer Aäron moet alles sê wat jy vir hom sê, soos 'n profeet sê wat God vir hom sê.
Deel
Lees EKSODUS 7EKSODUS 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die Here antwoord hom: “Kyk, Ek gee aan jou gesag oor die farao, en jou broer Aäron sal jou woordvoerder wees.
Deel
Lees EKSODUS 7EKSODUS 7:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het egter vir Moses gesê: “Kyk, Ek maak jou 'n god vir die farao, en jou broer Aäron sal jou profeet wees.
Deel
Lees EKSODUS 7