EKSODUS 7:5
EKSODUS 7:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Egiptenaars sal weet Ek is die Here. Hulle sal dit weet wanneer Ek hulle straf en wanneer Ek die Israeliete uit Egipte bring.”
Deel
Lees EKSODUS 7EKSODUS 7:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan sal die Egiptenaars weet dat Ek die HERE is, as Ek my hand oor Egipte uitstrek en die kinders van Israel tussen hulle uitlei.
Deel
Lees EKSODUS 7EKSODUS 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
As Ek Egipte tref, sal hulle besef dat Ek die Here is, en dan sal Ek Israel tussen hulle uit laat trek.”
Deel
Lees EKSODUS 7EKSODUS 7:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Egiptenare sal besef dat Ek die HERE is wanneer Ek my hand oor Egipte uitstrek en die Israeliete uit hulle midde lei.”
Deel
Lees EKSODUS 7EKSODUS 7:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die Egiptenaars sal weet dat Ek die HERE is as Ek my hand teen Egipte uitstrek en die kinders van Israel onder hulle uit lei.
Deel
Lees EKSODUS 7